VAALDRIEHOEK - Die jongste verslag van die Solidariteit-navorsingsinstituut toon daar is onvoldoende fondse vir die Nasionale Gesondheidsversekering, met ʼn tekort van R296-miljard. Dit wys ook die regering beskik nie oor die hulpbronne om die NGV in te stel nie, hoewel dit deur die Parlement goedgekeur is. Die instituut se ekonomiese navorser, Theuns du Buisson, sê besonderhede oor die befondsing bly skraps, met ʼn bo-belasting op persoonlike belasting ʼn moontlikheid, asook belasting op die betaalstaat wat veral lae inkomstegroepe sal raak. Du Buisson vra die hervorming van gesondheidsorg, die opleiding van geneeshere, verbeterde openbare dienste of die heroorweging of herroeping van die onuitvoerbare NGV-wetsontwerp.
top of page
Search
Recent Posts
See AllPARYS - Two men, aged 22 and 29, appeared in the Parys Magistrate’s Court yesterday, January 14, following a violent farm attack in...
10
VAALDRIEHOEK - Skole het vandag geopen te midde die implementering van die omstrede Bela-wetgewing. Die vakbond Solidariteit sê skole en...
00
VAAL TRIANGLE - Gauteng Provincial Legislature's Community Safety Committee has urged immediate action on school safety as schools reopen...
00
bottom of page
Comments