top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar die Onteieningswetsontwerp

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Raad van Provinsies het die Onteieningswetsontwerp met voorgestelde wysigings aanvaar. Dit beteken die wetgewing word weer na die Nasionale Vergadering verwys sodat die veranderinge goedgekeur kan word. Al die provinsies, behalwe die DA-beheerde Wes-Kaap, het die wetsontwerp ondersteun. Dit wil onder meer voorsiening maak vir die onteiening van eiendom vir ʼn openbare doel of in openbare belang. Die DA se afgevaardigde by die Nasionale Raad van Provinsies, Tim Brauteseth, sê die wetsontwerp is ongrondwetlik.

FOTOS: (DA; Verskaf)



12 views0 comments

Comentários


bottom of page