VAALDRIEHOEK - Die Posbank het bekendgemaak dat Sassa-gouekaarte nie in Desember sal verval nie. Dit bring verligting vir miljoene begunstigdes van toelaes wat kan voortgaan om hul toelaes veilig en betroubaar met hierdie kaarte te ontvang. Die bank bevestig sy eksklusiewe mandaat om die goue kaarte te vervang en verseker begunstigdes dat hierdie kaarte na Desember soos gewoonlik toegang sal bied tot maatskaplike toelaes. Die Posbank se woordvoerder, Bongani Diako, sê die verlenging van die kaarte se geldigheid verhoed dat begunstigdes verontrief word of uitgawes moet aangaan om na ander betaalmetodes oor te skakel.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAALDRIEHOEK - Die Gautengse provinsiale wetgewer het e-paniekknoppies geaktiveer vir 3,000 onderwysers by hoërisiko-skole in die...
00
SEBOKENG - The Sebokeng SAPS is investigating a case of inquest after the body of a 16-year-old boy was found in a stream near Boitumelo,...
10
PARYS - Two men, aged 22 and 29, appeared in the Parys Magistrate’s Court yesterday, January 14, following a violent farm attack in...
10
bottom of page
Commentaires