top of page
Search

Die publiek word gemaan oor vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Ndabeni-Abrahams te wees.

Updated: Jan 4, 2024

VAALDRIEHOEK - Die ministerie van Kleinsake-ontwikkeling maan die publiek oor tientalle vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Stella Ndabeni-Abrahams te wees. Die departement sê die inskrywings, waarvan 25 tot dusver uitgeken is, probeer onskuldige mense bedrieg en indoen, veral die eienaars van kleinsake-ondernemings. Die woordvoerder, Cornelius Monama, sê die departement sal nooit voorafbetaling eis vir toegang tot befondsing of sakegeleenthede nie.

ree

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page