top of page
Search

Die tegniese probleme met SASSA-betalings is opgelos.

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê ‘n tegniese probleem in die Posbank se betalingstelsel wat kort-kort voorgekom het, is opgelos. Die probleem het duisende pensioenarisse Dinsdag en Woensdagoggend sonder hulle toelaes gelaat. Die ontvangers kon nie by kleinhandelaars en kitsbanke toegang tot hul geld kry nie. Sassa se woordvoerder, Paseka Letsatsi het aan Newzroom Afrika gesê hulle vra die gewaardeerde klante verskoning vir die ongerief.



 
 
 

Recent Posts

See All

コメント


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page