top of page
Search

Die uitreiking van dranklisensies eers gestaak in Gauteng.

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se besluit om geen dranklisensies toe te staan nie, sal meer werkloosheid in die provinsie tot gevolg hê. Die premier het gesê met die staking van die uitreiking van dranklisensies wil hulle dwelms en die verkoop van onwettige goedere help beveg. Patrick Atkinson van die DA sê dié besluit sal tot gevolg hê dat entrepreneurs nie enige nuwe besighede in die sektor kan begin nie.





 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page