VAALDRIEHOEK - Crisis On Call vra ‘n dringende oplossing vir die krisis by die polisie se 10111-inbelsentrums. Die sentrums ontvang meer as 10-duisend oproepe per dag terwyl hulle ‘n personeeltekort en ander uitdagings ondervind wat gelei het tot ‘n menigte klagtes, oor oproepe wat gesny word óf heeltemal onbeantwoord gelaat word. Ruan Vermaak van Crisis On Call se stel ‘n alternatiewe blitslyn voor om met die werklading te help.
top of page
bottom of page
Comments