top of page
Search

Elektrisiteit-minister, Kgosientsho Ramokgopa, hoop vir twee weke sonder beurtkrag.

VAALDRIEHOEK - Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom doen aggressiewe instandhouding en gevolglik is daar hierdie feestyd geen beurtkrag nie. Ramokgopa het in Pretoria verslag gedoen oor die instelling van die Energie-aksieplan. Die beplande instandhouding is gemiddeld agt-duisend-megawatt. Volgens die minister mag Suid-Afrika moontlik twee weke lank geen beurtkrag ondervind nie aangesien talle maatskappye gedurende die feestyd gesluit is.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentários


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page