top of page
Search

Emfuleni-munisipaliteit se kliëntedienssentrum in Vanderbijlpark gesluit oor wanbetaling

VANDERBIJLPARK - Die OK-gebou in Vanderbijlpark wat die Emfuleni-munisipaliteit se kliëntedienssentrum huisves, is vanoggend weens wanbetaling gesluit. VF Plus-raadslid, Hein van der Lith sê hulle het reeds ʼn brief aan die burgemeester, Sipho Radebe, geskryf en daarop aangedring dat die munisipaliteit dadelik aan die situasie aandag gee om die diens weer vir inwoners beskikbaar te stel. Inwoners word aangeraai om alternatiewe kommunikasiekanale met die munisipaliteit te gebruik.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page