top of page
Search

Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit keur skuldafskrywingsprogram vir verbruikers goed

VANDERBIJLPARK - Die Vryheidsfront Plus sê in ‘n verklaring, die Emfuleni Munisipaliteit, saam met alle verteenwoordigde politieke partye, gister ‘n skuldafskrywingsprogram goedgekeur. Die program, wat op 1 Desember 2024 in werking tree, sluit drie kategorieë in, wat voorsiening maak vir huishoudings en besighede wat aan spesifieke vereistes moet voldoen vir skuldverligting. Rekeninge moet soos op 1 September 2024 alreeds 90 dae agterstallig wees om in aanmerking te kan kom alvorens enige afskrywing van skuld kan plaas vind. Werknemers en raadslede van Emfuleni en Sedibeng mag nie aansoek doen vir die program nie.




 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page