top of page
Search

Energiekenners waarsku huiseienaars moet hul sonkragstelsels registreer

VAALDRIEHOEK - Energiekenners waarsku huiseienaars oor die finansiële risiko's van dak-sonkragstelsels wat aan regulasies voldoen, maar nie geregistreer is by Eskom nie. Eskom en munisipaliteite dwing strenger beheermaatreëls af op netwerkgebonde sonkragstelsels en die energiekenner, Chris Yelland beklemtoon baie stelsels is nie amptelik goedgekeur nie. Die regulasies is daarop gemik om netwerkveiligheid te verbeter, maar kritici voer aan dit help Eskom ook om inkomstebeheer te handhaaf. Yelland waarsku ongeregistreerde stelsels kan tot boetes of ontkoppeling lei.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page