top of page
Search

Eskom bevestig daar is geen verlenging vir die bywerking van voorafbetaalde meters nie

VAALDRIEHOEK - Eskom het bekendgemaak daar sal geen uitstel wees van die spertyd waarvolgens voorafbetaalde meters teen 24 November bygewerk moet wees nie.  Ongeveer 6,9-mijoen meters moet herkodeer word tot sleutel-hersieningnommer twee sodat dit steeds elektrisiteitsbewyse sal aanvaar. Eskom het 97% van die meters vooraf gekodeer, wat die bywerkingsingsproses sal vergemaklik. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê meters wat nie voor die sperdatum bygewerk is nie, sal ophou werk.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page