top of page
Search

Eskom vol vertroue in sy pogings om intensiteit van beurtkrag te verminder

VAALDRIEHOEK - Eskom het sy vertroue uitgespreek in sy pogings om die intensiteit van beurtkrag in die nabye toekoms te verminder. Volgens die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramakgopa, is baie van die beplande instandhouding wat tans gedoen word, 'n stap in die regte rigting om kragonderbrekings en die erns van kragonderbrekings regoor die land uit te wis. Die minister sê alles is op dreef en in ooreenstemming met die Energie-aksieplan.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page