top of page
Search

Fase 3 en 4 beurtkrag word hierdie week ingestel

VAALDRIEHOEK - Fase drie-beurtkrag is sedert 05:00 vanoggend van toepassing en sal tot 16:00 vanmiddag duur, waarna fase vier in werking sal tree tot môreoggend 05:00. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê beurtkrag word tans toegepas om noodreserwes te bestuur. Sy sê hulle sal dringend kommunikeer indien daar enige beduidende veranderings aan die netwerk is.

FOTO: (Verskaf)


3 views0 comments

Commentaires


bottom of page