top of page
Search

Fases 2, 3 en 4 beurkrag word hierdie week ingestel

VAALDRIEHOEK - Eskom sê hy het vanoggend om 09:00 fase twee-beurtkrag ingestel weens verbeterde opwekkingskapasiteit en voldoende noodreserwes. Fase twee word tot 16:00 vanmiddag toegepas, gevolg deur fase drie tot 16:00 môremiddag. Die kragvoorsiener sal dan fase vier tot 05:00 Donderdagoggend instel, gevolg deur fase drie tot 16:00 Vrydagmiddag.

FOTO: (Verskaf)


5 views0 comments

Comentarios


bottom of page