top of page
Search

Gauteng-gesondheid aktiveer alternatiewe kontaknommers vir klinieke, hospitale

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Gesondheid in Gauteng het alternatiewe kontaknommers aktiveer vir verskeie geriewe weens Telkom-lynbetalingsnavrae, nadat rekeninge met verkeerde geriewe-beskrywings, betalings vertraag het. Die departement het dié maand R7,4-miljoen betaal. Die woordvoerder Motalatale Modiba sê uit meer as 360 klinieke word 83, wat 32 hospitale insluit, geraak. Die departement skakel ook sy geriewe oor na ‘n nuwe kommunikasiestelsel om ononderbroke dienslewering te verseker.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page