top of page
Search

Gauteng-Gesondheid reageer op maselsuitbreking terwyl gevalle styg

VAALDRIEHOEK - Die Gautengse Gesondheidsdepartement het sy reaksie op openbare gesondheid verhoog te midde van 'n styging in die aantal maselgevalle in die provinsie. 'n Woordvoerder vir die department, Motalatale Modiba, sê laboratoriums het van 1 Januarie af tot Vrydag verlede week 181 gevalle aangemeld. Hy sê baie van die gevalle is afkomstig uit die Johannesburg-, Tshwane- en Ekurhuleni-distrikte.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page