top of page
Search

Gauteng Gesondheid stuur “I Serve With a Smile”-veldtog in Meyerton van stapel

MEYERTON - Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu-Ralehoko, stel vandag die “I Serve With a Smile”-veldtog by die Meyerton Sportgronde in Meyerton, Sedibeng-distrik, amptelik bekend. Hierdie inisiatief is daarop gemik om die pasiëntervaring te verbeter en die naam van die gesondheidsorgstelsel te herstel in ere te herstel. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die ou kultuur van swak diens sonder belangstelling, maak plek vir optimistiese en entoesiastiese diens.

FOTOS: (Sedibeng District Health Services)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page