top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Gauteng Gesondheidsdepartement spreek agterstand aan in toksikologie- en histologiegevalle

VAALDRIEHOEK - Gauteng se Departement van Gesondheid sê die wegwerk van die agterstand van toksikologie- en histologie-gevalle bly 'n prioriteit. Die provinsie sit op die oomblik met 'n agterstand van 17,000 toksikologie-sake en meer as 7,000 histologie-gevalle, met sommige wat so ver terugdateer as 2007. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê dié agterstand plaas bykomende druk op forensiese mediese beroepslui, wat 'n toenemende werkslading hanteer met beperkte hulpbronne.

FOTO: (Verskaf)


4 views0 comments

Recent Posts

See All

Commentaires


bottom of page