top of page
Search

Gauteng het die hoogste voertuig-misdaadkoers in SA

VAALDRIEHOEK - Gauteng verteenwoordig 58% van alle voertuigmisdade in die land. Dit is volgens data wat die opspoormaatskappy, Tracker, ingesamel het. Volgens Tracker se voertuigmisdaadsyfers vir Januarie tot Junie maak kapings op nasionale vlak 54% van hierdie misdaadvoorvalle uit teenoor voertuigdiefstal se 46%. Duma Ngcobo van Tracker sê in Gauteng is tans meer diefstal- as kapingsvoorvalle en skryf dit toe aan sindikate wat sleutel-lose toegang gebruik om voertuie te steel.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page