top of page
Search

Gauteng se munisipaliteite verwerp gesamentlik Eskom se voorgestelde tariefverhoging

VAALDRIEHOEK - Munisipaliteite in Gauteng, insluitend die Emfuleni, Midvaal, Sedibeng en Lesedi plaaslike munisipaliteite, het saamgestaan om Eskom se voorgestelde tariefverhoging vir die 2025/26 finansiële jaar te verwerp en sê dit is oormatig en onregverdigbaar hoog. Die kragvoorsiener het vir April 2025 tot Maart 2028 aansoek gedoen vir 'n tariefverhoging van 36% en 'n verdere 11,8% en 9,1% onderskeidelik in die volgende twee jaar. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê daar kan nie van inwoners verwag word om hierdie buitensporige verhogings te betaal nie.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page