top of page
Search

Gautengers trek toenemend meer na kusstreke in Suid-Afrika

VAALDRIEHOEK - Onlangse syfers het die voortgesette tendens bevestig van die sogenaamde semigrasie onder Suid-Afrikaners, veral van die Johannesburg area na Kaapstad en ander kusstreke. Die jongste data dui aan die uitvloei van individue en gesinne uit Gauteng na die Wes-Kaap het in 2021 ‘n hoogtepunt bereik wat nie in die vorige sewe jaar gesien is nie. Die voorsitter van Seeff-eiendomme, Samuel Seeff, het aan Newzroom Afrika gesê die semigrasie het bygedra tot ‘n oplewing in die vraag na eiendomme.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page