top of page
Search

Gautengse gesondheidsdepartement kondig toename in pasiëntfooie aan

VAALDRIEHOEK - Gauteng se Departement van Gesondheid het nuwe eenvormige pasiëntfooie ingestel, wat vanaf 1 Mei in werking tree. Ná openbare konsultasie het fooie met 4,9% gestyg. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die hersiene tariewe is van toepassing op alle pasiënte, insluitend lede van mediese fondse, met ge-differensieerde tariewe gebaseer op inkomstegroepe. Hy sê die aanpassing is daarop gemik om deursigtige en eenvormige fooistrukture te verseker met lewenskoste-aanpassings en inflasiekoerse wat in ag geneem is.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page