VAALDRIEHOEK - Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het bekend gemaak die eerste A-pokke-geval is by 'n staat-skool in Gauteng aangemeld. 'n Graad-een-meisie van die Laerskool Iketleng in Hammanskraal is met die siekte gediagnoseer nadat sy familie in Boplaas besoek het, waar sy blootgestel is. Die leerder is in isolasie en ontvang behandeling. Die Departemente van Onderwys en Gesondheid is besig met die instelling van protokolle om die verspreiding te bekamp, insluitend gesondheidsvoorligting en toetse by die skool. 'n Woordvoerder, Steve Moabona, doen 'n beroep op ouers om te verseker hulle kinders meld enige simptome aan.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAAL TRIANGLE - South Africa’s national pass rate for the 2024 National Senior Certificate has increased from 82.9% in 2023 to 87.3%....
10
SASOLBURG - The Airports Company of South Africa (Acsa) says the National Petroleum Refineries of South Africa (Natref) are paying...
10
VANDERBIJLPARK - Die DA het die Emfuleni Munisipaliteit gekritiseer omdat hy sedert 2019 meer as R561-miljoen aan oortyd bestee het. Die...
00
bottom of page
Comments