top of page
Search

Goeie nuus vir motoriste met brandstofpryse wat weer daal

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Minerale Bronne en Energie het aangekondig dat die prys van 95-oktaan loodvrye petrol vandag met 99c per liter verlaag word en die van 93-oktaan met R1,05. Die groothandelprys van diesel sal met tussen 24c en 30c per liter daal, afhangend van die swaelinhoud. Die prys van paraffien sal met 18c per liter daal. Dit is die tweede agtereenvolgende daling in brandstofpryse in drie maande. Die departement sê prysdalings kan toegeskryf word aan internasionale oliepryse en die rand/Amerikaanse dollar-wisselkoers.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Commenti


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page