top of page
Search

Graad 12 leerders kan aansoek doen vir beurse by Water en Sanitasie Departement

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie maak beurse vir die 2024 akademiese jaar beskikbaar aan graad 12-leerders wat beplan om in hierdie rigting te studeer. Die beursaansoeke is vir vyf maande oop, vanaf hierdie maand tot November, en is gemik op leerders met buitengewone akademiese prestasie, finansiële behoefte en die nodige vaardighede vir die sektor. Die woordvoerder van die departement, Wisane Mavasa, sê dit is omvangryke beurse.

FOTO: (DWS)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page