top of page
Search

Gun Free SA kritiseer politieke partye omdat hulle wapenbeheer afskeep

VAALDRIEHOEK - Gun Free South Africa sê wapenverwante misdaad moet voorkeur kry by enige politieke party as hulle ernstig is om die land veiliger te maak vir almal. Sowat 24 wettige wapens beland elke dag in die onwettige mark. Die direkteur van Gun Free SA, Adéle Kirsten, sê hoewel byna al die grootste politieke partye geweldsmisdaad as 'n sleutelpunt noem in hulle verkiesingsmanifeste, noem die meeste glad nie wapenbeheer nie.

FOTO: (News24)


6 views0 comments

Comments


bottom of page