top of page
Search

Heineken dryf ontwikkeling in die Vaaldriehoek en die res van Gauteng

SEDIBENG - Die LUR vir Finansies in Gauteng, Lebogang Maile, sê Heineken het belangstelling getoon om ontwikkelingsprojekte in die provinsie te finansier. Heineken is een van die sleutelbeleggers in die Vaaldriehoek. Hy sê African Bank en Standard Bank het ook belangstelling getoon om met die regering saam te werk. Die LUR sê hierdie moontlike beleggings sal ontwikkeling finansier en ondernemings ondersteun om die provinsie se ekonomie te verbeter.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page