top of page
Search

Internasionale mensehandelaars teiken werklose jong Suid Afrikaners met valse werksaanbiedings

VAALDRIEHOEK - Die hoof- uitvoerende beampte van die organisasie Brave to Love, Emma van der Walt, het die publiek gewaarsku oor internasionale mensehandelaars wat jong Suid-Afrikaners teiken. Van der Walt sê die werwers teiken jong mans onder die ouderdom van 35 wat desperaat is om hul situasie te verbeter, maar nie by die huis werk kan kry nie. Sy sê die werwers belowe die slagoffers ‘n maandelikse salaris van R15,000, kos en verblyf, en ruim reisvoordele. Die waarskuwing kom omdat die land se werkloosheidskoers hoog bly. Van der Walt maan jongmense om enige aanlyn werkaanbiedings van oorsee te verifieer en sê werkswendelary is nie beperk tot lande soos Thailand en China nie.

 
 
 

Recent Posts

See All

留言


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page