top of page
Search

Invoerkortings sal hoender meer bekostigbaar maak.

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders verwelkom die regering se besluit om invoerkortings op ontbeende en hoenderporsies met been in te stel. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Ebrahim Patel, saam met die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie van Suid-Afrika, het ‘n 30% korting ingestel vir ontbeende hoenderporsies en ‘n 25% korting vir snitte met been. Die besluit moet die impak versag op verbruikers, veral die armes, wat te midde van stygende pryse en tekorte weens die uitbreking van voëlgriep, van hoender afhanklik is vir proteïen.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page