top of page
Search

Jaarlikse verbruikersinflasie styg effens tot 3% in Desember

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasie het in Desember gestyg tot 3% vanaf 2,9% in November verlede jaar. Sleutelbydraers tot die styging sluit in, behuising en nutsdienste, diverse goedere en dienste, voedsel en nie-alkoholiese drankies. Patrick Kelly van Statistieke Suid-Afrika sê die gemiddelde inflasie vir verlede jaar was 4,4%, laer as die 6% wat in 2023 aangeteken is.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page