MEYERTON - Die organisasie Missing Children SA sê die 37-jarige Karel Minnie word sedert 19 Januarie vermis. Volgens bewerings was Minnie onderweg na sy werk by die Meyerton Golf klub, maar hy het egter nooit teruggekeer huis toe nie. Daar is ook sedertdien nog nie weer van hom gehoor nie. Sy familie is baie bekommerd oor hom. Die vermiste man het blou oë, is ongeveer 1.8 meter lank, het donkerbruin hare en ‘n tatoeëermerk van ‘n spinnekop op sy regterskouer. Enigiemand met meer inligting word aangemoedig om Missing Children SA by 072 647 7464 of die Vanderbijlpark SAPD te kontak.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAAL TRIANGLE - South Africa’s national pass rate for the 2024 National Senior Certificate has increased from 82.9% in 2023 to 87.3%....
10
SASOLBURG - The Airports Company of South Africa (Acsa) says the National Petroleum Refineries of South Africa (Natref) are paying...
10
VANDERBIJLPARK - Die DA het die Emfuleni Munisipaliteit gekritiseer omdat hy sedert 2019 meer as R561-miljoen aan oortyd bestee het. Die...
00
bottom of page
Comments