top of page
Search

Kenners voorspel rentekoerse kan teen September daal

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Kenners voorspel rentekoerse kan teen September verlaag word. 'n Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, sê daar is 'n verslapping in verbruikersinflasie die afgelope paar maande. Sy glo die land beweeg geruime tyd in die rigting. Kruger verwag egter die Reserwebank sal die koers vir eers onveranderd laat.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page