top of page
Search

Laat aansoeke vir Gauteng se Graad 1’s en 8’s open vandag

VAALDRIEHOEK - Vaaldriehoek en ander Gautengse ouers wat bietjie laat geslaap het met aansoeke vir die 2024 skooljaar, het nou nog 'n geleentheid om hul kinders in die provinsie se skole in te skryf. Die Gautengse Onderwysdepartement open vandag die laat-aansoekproses vir Graad 1's en 8's vir die 2024 akademiese jaar. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê aansoeke het vanoggend om 08:00 geopen, maar sal slegs van toepassing wees op skole wat plek het vir nuwe leerders.

FOTO: (Gauteng Education)



3 views0 comments

Comments


bottom of page