top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Meer as 10,000 verdagtes tydens vandeesweek se Operasie Shanela gearresteer

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het verlede week 10,668 verdagtes in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela. Dit sluit 1,941 gesoekte verdagtes in vir ernstige misdade soos moord en verkragting. Die polisie het beslag gelê op 117 vuurwapens, 872 rondes ammunisie en 54 gesteelde voertuie. 'n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, het na die groot arrestasies verwys, insluitend die van dwelmmuile, afpersers en 157 onwettige mynwerkers.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments

Comments


bottom of page