top of page
Search

Meer as 12 000 onwettige vuurwapens vernietig

VANDERBIJLPARK - Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê 'n totaal van 12,499 onwettige vuurwapens van regoor die land is vandag in Gauteng vernietig. Masemola het gepraat tydens die vuurwapenvernietiging by Cape Gate-staal in Vanderbijlpark. Hy sê die meeste van die wapens, naamlik 5,099 kom uit Gauteng, gevolg deur die Wes-Kaap met 2,333, KwaZulu-Natal met 1,574, 1,432 vuurwapens uit die Oos-Kaap en 460 uit die Vrystaat.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page