VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die afgelope week tydens Operasie Shanela 13,020 verdagtes in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die arrestasies sluit in 2,052 vir ernstige misdade, 140 vir moord, daar is op 99 vuurwapens beslag gelê en 1,180 rondtes ammunisie is gekonfiskeer. Sy beklemtoon die polisie is daartoe verbind om hierdie pogings voort te sit om misdaad doeltreffend te bekamp.
top of page
bottom of page
Comments