top of page
Search

Meer as 95% van alle plaasaanvalle en -moorde is nog onopgelos

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - AfriForum het ‘n verslag oor landelike veiligheid en plaasaanvalle vrygestel wat die lae syfer vir skuldigbevindings vir plaasaanvalle en -moorde tussen 2019 en 2022 weerspieël. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Johan Nortjé, het in Pretoria aan die media gesê 95% van hierdie sake moet nog opgelos word. Nortjé wys daarop dat uit die 1,402 plaasaanvalle en -moorde in hierdie tydperk, was daar slegs 66 skuldigbevindings. Hy sê daar was geen skuldigbevindings in Gauteng, Mpumalanga, Noordwes of die Noord-Kaap nie.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page