Midvaal-burgemeester oorhandig skenkings aan elf nieregeringsorganisasies
- 90.6 FM News
- May 28, 2024
- 1 min read
MIDVAAL - Midvaal se burgemeester, Peter Teixeira, oorhandig vandag skenkings aan elf nieregeringsorganisasies in Meyerton. Die NRO’s word reg oor die Midvaal-munisipaliteit bedryf. Die burgemeester se woordvoerder, Idah Satikhe, sê die organisasies bied noodsaaklike dienste soos die versorging van bejaardes en weggooikinders, en verskaf kos aan behoeftiges.





Comments