top of page
Search

Midvaal gradeer twee paaie in Meyerton Farms op

MIDVAAL - Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit in die Vaaldriehoek het twee nuutgeboude teerpaaie in Meyerton Farms geopen. Die opgegradeerde paaie is Almaweg en Njalastraat. Die munisipaliteit het meer as R90 miljoen aan die twee padprojekte bestee. Midvaal se Idah Satikhe sê hulle werk tans aan ander gruis-tot-teer-projekte in Highbury om strate, insluitend Bloubokweg, Takbokweg en Steenbokweg op te gradeer.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page