top of page
Search

Midvaal-munisipaliteit stel ‘n 24/7 virtuele agent bekend

MIDVAAL - Die Midvaal-munisipaliteit het ‘n outomatiese virtuele agent bekendgestel wat sewe dae per week, 24 uur per dag beskikbaar sal wees. Dit is om sy diensleweringsfunksies te versterk en beter dienste te lewer. Die virtuele agent versterk die kliëntedienssentrum wat daagliks van ses tot tien oop is. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Chantal Gomes, sê die munisipaliteit is daartoe verbind om die inwoners se ervaring te verbeter, toeganklikheid te verhoog en voortreflike diens te bevorder.

FOTOS: (Midvaal Plaaslike Munisipaliteit)



 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page