top of page
Search

Minister Godongwana waarsku teen oorhaastige onttrekking uit pensioenfondse

VAALDRIEHOEK - Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, waarsku teen oorhaastige onttrekking uit pensioenfondse as deel van die tweepotstelsel wat op 1 September in werking tree. Die stelsel gee aftreefondslede toegang tot hulle spaargeld sonder om te bedank of al hulle spaargeld uit die pensioenfonds te onttrek. Godongwana sê hy is nie gesteurd oor diegene wat kla oor die belasting wat hulle op die onttrekkings moet betaal nie.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page