top of page
Search

Minister Gwarube nie van plan om 30-persent-slaagsyfer vir matriekvakke gou te skrap nie

VAALDRIEHOEK - Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê daar is nie onmiddellike planne om die matriek-slaagsyfer van 30- na 50% te verhoog nie. Sy wil 'n raadgewende raad aanstel om hervormings in die onderwyssektor te lei. Build One South Africa het vroeër gevra vir 'n minimum-slaagsyfer van 50% omdat laer standaarde leerders se toekomsvooruitsigte skaad. Gwarube sê enige verandering sal kenners se menings en ooreenstemming met internasionale standaarde verg.


 
 
 

Recent Posts

See All

Kommentare


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page