VAALDRIEHOEK - Die minister van Basiese Onderwys Siviwe Gwarube sê haar ministerie sal 'n versoekskrif aan president Cyril Ramaphosa voorlê vir die terugstuur van die Bela-wetsontwerp na die Parlement vir hersiening. Verskeie politieke partye, wat die DA insluit, het die wetsontwerp verwerp. As 'n lid van die DA het Gwarube beklemtoon dit behoort hersien te word sodat leerders se toekoms nie met verouderde wetgewing op die spel geplaas word nie. Sy het aan die SABC gesê daar is nodige veranderings wat debatteer moet word.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAAL TRIANGLE - Today, 17 March 2025, is the last day for South Africa’s Matric Class of 2024 to apply for a rewrite of their National...
VEREENIGING - Arcelomittal Suid-Afrika (Amsa) het ‘n reddingspakket van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie gevra. Die korporasie het...
SASOLBURG - ActionSA says it notes with outrage the alleged misuse of public funds in the Fezile Dabi District Municipality in Sasolburg,...
bottom of page
Comments