top of page
Search

Minstens 10 000 noodlottige ongelukke word jaarliks in SA aangeteken

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die minister van vervoer, Barbara Creecy, sê minstens 10 000 noodlottige ongelukke word jaarliks in SA aangeteken. Creecy sê haar eerste taak in die sewende administrasie is om die vervoerstelsel te stabiliseer en die departement geskik te maak om sy beleidmakings- en regulatoriese rol te vervul. Sy het gister die departement se begrotingspos gelewer. Die minister sê elke jaar is daar meer as tienduisend noodlottige ongelukke, wat byna 3% van die jaarlikse bruto binnelandse produk beloop.

FOTO: (IOL - Onlangse Carletonville ongeluk waarin 12 leerders sterf)


2 views0 comments

Recent Posts

See All

Коментарі


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page