VAALDRIEHOEK - Die minister van justisie, Ronald Lamola, gaan voort met die Wysigingswetsontwerp op Geregtelike Aangeleenthede, wat beduidende gevolge kan hê vir meer as 340,000 mense met misdaadrekords vir die oortreding van Covid-19-inperkingsregulasies. Lamola sê in ‘n verklaring die wetsontwerp sal die misdaadrekords uitwis van diegene wat skuldig bevind en gevonnis is vir inperking-skendings en oortredings van nie-nakoming. Die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Aangeleenthede het onderneem om die proses teen Oktober af te handel.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAALDRIEHOEK - AfriForum sê die land se slaagsyfer van 87,3% in die 2024 Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen is 'n uitstekende prestasie,...
00
VAAL TRIANGLE - South Africa’s national pass rate for the 2024 National Senior Certificate has increased from 82.9% in 2023 to 87.3%....
10
SASOLBURG - The Airports Company of South Africa (Acsa) says the National Petroleum Refineries of South Africa (Natref) are paying...
10
bottom of page
Comments