top of page
Search

Misdaadvlakke in Suid-Afrika raak erger weens werkloosheid, beurtkrag

VAALDRIEHOEK - Die Africa Criminal Justice Reform waarsku misdaadvlakke in Suid-Afrika raak erger as gevolg van hoë werkloosheid, beurtkrag en ‘n strafregstelsel wat nie voldoende gefokus is nie. In sy jongste ontleding van data tussen Januarie en Maart vanjaar, het moord op nasionale vlak jaar op jaar met 3,4% toegeneem. Die meeste moorde was in KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en Gauteng. Jean Redpath van die instituut sê die moordsyfer in die Wes-Kaap is die hoogste in die land, maar daar is tekens dat dit stabiliseer.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments
A New Design (1) (1).jpg
bottom of page