top of page
Search

Moontlikheid om 30% slaagsyfer in skole te verhoog word steeds oorweeg

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Basiese Onderwys het die versekering gegee die moontlikheid om die 30% slaagsyfer te verhoog, word steeds oorweeg. Minister Siviwe Gwarube het aangekondig dat 'n adviesraad beplan word om te bepaal hoe haalbaar so 'n stap is. Die kwessie is reeds lank 'n openbare debat, met baie mense wat meen dit stel 'n lae standaard vir akademiese prestasie. Gwarube het die kritiek erken en sê sy weet hoe belangrik die saak is.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Opmerkingen


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page