top of page
Search

MTN Business gaan SA munisipaliteite met slimtegnologie digtaal te maak

VAALDRIEHOEK - MTN Business het 'n drie-jaar kontrak gekry om slim-elektrisiteit- en -watertegnologie in 257 munisipaliteite te installeer, gemik op die verbetering van doeltreffendheid en volhoubaarheid. Die uitvoerende hoof Charles Molapisi sê die aanvaardig van digitale tegnologie hou voordele in vir huishoudings, ondernemings en munisipaliteite, in ooreenstemming met wêreldtendense. Die kontrak bevestig MTN Business se rol in die digitalisering van die openbare sektor, wat deursigtige nutsmaatskappybestuur bevorder en die grondwetlike reg tot water en waardigheid verseker.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page