top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

'n Rekordgetal van 27,79-miljoen mense is geregistreer om in die verkiesing te stem

VAALDRIEHOEK - Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê 'n rekord 27,79-miljoen mense is geregistreer om op 29 Mei te stem. Dit is die grootste getal geregistreerde kiesers sedert die begin van demokrasie. Gauteng het die meeste, gevolg deur KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Meer as 55% persone op die kieserslys is vroue. Die OVK se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê die gesertifiseerde kieserslys word vandag beskikbaar gestel.


6 views0 comments

Comments


bottom of page